GP Reaksie NCA
27/11/2022
23H19
Bystand gevra by n woning.
Bystand word versoek by ‘n huis in West Village.
Ongeveer 5 tot 6 verdagtes het die huis betree het en is gewapen. Vier jong manne is aangetref op toneel. Die een seun (19) het ‘n diep sny op die oogbank gehad en sy neus was stukkend.
SAP was ook op die toneel en ondersoek is ingestel en bevind dat twee van die manne, verdagtes is.
Hulle het die mense in die huis aangeval en vyf arrestasies is gedoen. SAP het hulle na die Stasie geneem.
Baie dankie aan almal betrokke.