31/01/2022
12:39
NCA GP Reaksie lid het ‘n boodskap ontvang dat verdagtes met vervalste dokumentasie goedere wil vervoer.
NCA GP Reaksie lid het in samewerking met K9 Security ontplooi. Twee verdagtes is vasgetrek, 2 wapens asook dwelms is in hulle besit gevind tesame met die vervalste dokumentasie. Die saak is oorgegee aan SAPD Kliprivier Saaknr nog afwagtend asook SAP13 nommer
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie, Romeo7
K9 Security
Kliprivier SAPD