GP Reaksie NCA
Pretoria Wes

10 Augustus 2023
12:09 ontvang n stemboodskap ivm n vrou wat vensters breek van ‘n huis in in Danville.

Met aankoms vind as volg:
Die vrou rand haar man aan en haar ouers het op die sypaadtjie gaan sit.
Na bewering is die vrou op medikasie en dit is klaar. Dit is duidelik aan die optrede dat die vrou dringende mediese hulp benodig.

Die vrou gryp Reaksie lid aan die keel.
PW word gereël. Gauteng Emergency A0723 op toneel. PW 16 op toneel.

Ambulans weier om vrou te vervoer omdat sy ‘n risiko is.

Sy word in PW16 gelaai en ek volg na Kalafong Hospitaal.

Daar ontklee sy self en hardloop die gange deur.

Met behulp van Sekuriteits beamptes kon ons haar terug neem ongevalle toe.

Die vrou is met die nodige hulp op n bed vasgebind en n kalmeer middel gespuit.

Onttrek vanaf die klagte saam met SAPD.