NCA REAKSIE
SWARTRUGGENS

DB BOKS EN KRAG KABEL DIEFSTAL

4 Februarie 2021

Omstreeks 10uur is ons verwittig dat drade geknip is aan die N4 se kant op n plaas +/-4km uit Swartruggens rigtingĀ  Zeerust. Die eienaar het die buurman gebel om te hoor of hulle krag ook af is, en dit was aan. Met ondersoek is dit verneem dat die DB boks en kragkabels gesteel is, die 2 verdagtes se spore is na die buurman gevolg waar nog ‘n geknipte draad aangetref is, geen spore uit die plaas nie, mense is op strategiese plekke geplaas vir uitkyk, maar oor die berg kan hulle direk na Borolelo toe gaan.

Ons het afgestaan, maar is reg vir reaksie, sou iemand hulle gewaar.

BAIE DANKIE
Sarel de Klerk – NCA NW Reaksie/SERA
Cinda de Klerk – NCA NW Reaksie/SERA
Willem de Klerk – SERA
Milize de Klerk – SERA
Timothy Zietsman – NCA NW Reaksie/SERA
PUBLIEK.