29/11/2021
01:23
‘n Voertuig het tot stilstand gekom nadat dit deur ‘n huis se muur gejaag het. Verkeer het die drywer op toneel getoets vir dronkbestuur waarna hy na die hospitaal geneem is. ‘n Saak is oop gemaak. Die voertuig is na ‘n paneelklopper toe geneem.
BAIE DANKIE
NCA KZN Reaksie
Alle betrokke partye