GP Reaksie NCA
11/02/2023
Pretoria Wes
Klaer meld aan 09:19 dat die hoofhek van ‘n perseel gesteel is en meld wie die verdagte is.
NCA GP Reaksie lid gebruik Namola om SAP na toneel te ontbied.
Die gesteelde hek word positief uitgeken by die verdagte se woning deur die eienaar.
SAP lid verduidelik dat die hek terug besorg moet word.
11:25 NCA GP Reaksie onttrek vanaf die toneel.