GP Reaksie NCA
11/11/2023
Tyd: 12h53

Dame vra bystand nadat familie lid se huis brand.

Die vuur is suksesvol geblus. Die huis is gered, maar die wendyhuis was afgebrand tot op die vloer.

Baie dankie aan:

National Crime Assist
ADT & FIDELITY
BRANDWEER
WSRNW Neighborhood Watch