5. Inbreker vasgetrek, Volksrust, Mpumalanga

 

29/09/2021
Tussen 04:05 en 06:55
Op ‘n Volksrust gemeenskapsgroep is aangemeld dat ‘n persoon ‘n huis se venster oopgebreek het en dat die dame wat daar bly wakker geword het. ‘n Soektog na die verdagte is geloots. Die persoon het van een erf tot die volgende gevlug vir sowar 3 blokke voordat hy gevang is.

BAIE DANKIE

SAPD
Community On Patrol
NCA Volksrust Reaksie
Gemeenskap lede

Scroll to Top