KZN Reaksie NCA
26/11/2022
Noordkus

Insidente loop in een, Richardsbaai/Empangeni, KwaZulu-Natal

Daar was ‘n insident by Richardsbaai/Empangeni BP Vulstadie waar ‘n man R100 brandstof ingegooi het met geen registrasie plate op voertuig nie.
Op ‘n paneelbordkamera is dieselfde voertuig vasgevang waar hy oor twee rooi robotte gery en twee voertuie ligtelik gestamp en weggejaag het.
‘n Mede misdaadbekamping organisasie het ook laat weet dat dieselfde voertuig wangedrag getoon het. Die voertuig is vasgekeer en SAP het opgedaag.

Groot dankie aan almal betrokke en SAP

Positiewe arrestasie is gemaak op dronk bestuur, brandstof diefstal en beskadiging van eiendom.