GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
27 April 2023 omstreeks 20:50 ontvang ‘n oproep in verband met Kaping van motorvoertuig
21:05 Staanaf te Danville Westview.
Op die toneel vind ons 4 verskeie Tracker eenhede sowel as ‘n rescue voertuig… PW11 op toneel asook ongeveer 8 voertuie van ander gemeenskapslede wat op die noodroep reageer het en in die soektog.
VW TIGAUN was gewapend geroof deur 4 swart insittendes van n silwer/lig blou Toyota Corolla.
Hulle het met die eienaar al in die rondte gery in die area en terug gery na die adres waar dit gekaap is.
Eienaar van die voertuig ‘n Jong man is erg getraumatiseerd so wel as sy vrou.. ‘n skoot is afgevuur in die voertuig gelukkig niemand is beseer.
21:34 onttrek vanaf die toneel