5. Krag diefstal, Gauteng

GP Reaksie NCA
23/08/2022

Oproep ontvang van Zamas wat krag steel vanaf n lamppaal

Reaksie lede het uitbeweeg en manne het gewag
Ons het al die drade geknip, weerstand is gebied maar ons het geslaag daarin om suksesvol die geknipte kabel in te boek by Public Safety

Dankie vir almal se vinnige optrede en bystand

Scroll to Top