GP Reaksie NCA
Pretoria Wes

30 Oktober 2022 omstreeks 18:00

Mediese hulp word benodig deur ‘n familie wat versoek dat NCA GP Reaksie privaat Ambulans dienste reël, vir 58 jarige Kanker pasiënt met asem nood.

18:28 Pro Med Ambulans staan af PM03

19:20 Pasiënt P2 is uiteindelik stabiel genoeg om vervoer te word na Steve Biko Hospitaal.

NCA GP Reaksie onttrek vanaf die toneel.