5. Ontvoering, Marina Beach, KwaZulu-Natal

 

18/12/2021
19:20

‘n Dame het haar kind se verjaardag partytjie op die strand by Marina Beach gehou. Familie het dit bygewoon. Die dame het onlangs ‘n erfporsie verkry. Die kind is ontvoer deur familie lede wat ‘n losprys vir die kind by die dame geeis het en ‘n bakkie gesteel het. SAPD is in kennis gestel en ‘n saak is oopgemaak. Die bakkie is teruggevind by een van haar vakansie huise en 2 arrestasies is gemaak. Die kind is gevind. SAPD het die saak oorgeneem.

BAIE DANKIE

NCA KZN Reaksie
SAPD
Leisure Security

Scroll to Top