5. Oplettendheid bekamp misdaad, Volksrust, Mpumalanga

 

11 Augustus 2021
09:11

Verdagte optrede word aangemeld en bystand word gelewer. SAPD word ontbied. Daar is twee mans wat verdag optree in ‘n woonbuurt. Hulle word betrap met gesteelde staal. Een van die verdagtes het ‘n uitstaande lasbrief vir inhegtenisneming vir huisbraak en diefstal.

BAIE DANKIE

NCA MP Volksrust Reaksie
Volksrust SAPD

Scroll to Top