GP Reaksie NCA
7/12/2022
04:36
Positiewe arrestasies
Bystand is gebied aan SAPD vroeg oggend met ‘n padblokkade.
25 Onwettige Immigrante is gearresteer.
Daarna is uitbeweeg na onwettige mynbedryighede.
Ongeveer 150 arrestasies is gemaak vir die dag.
Saam maak ons n verskil!