06/01/2021
Het op toneel af gekom waar daar 3 beeste geslag is by Mnr Theo Malan in die Fochville area. Daar is goeie leidrade in die saak, die saak word ondersoek. Arrestasies sal volg.
BAIE DANKIE
Libby & Willie Malan, NCA GP Reaksie
STIC Gauteng
Vee diefstal
Saak nom 47/012021
Fochville
Gauteng