13/12/2021
21:30
‘n Verdagte voertuig is gerapporteer op die Donkerhoek pad tussen Rusties Lodge en Kloof. ‘n Dame se voertuig het onklaar geraak. Die dame se man is dadelik in kennis gestel en hy het te kenne gegee dat hy verder sal bystand lewer. NCA NW Reaksie staan af op toneel toe die man opdaag.
BAIE DANKIE
NCA NW Reaksie