GP Reaksie
Pretoria Wes.
05 Oktober 2023
17:05
‘n 10 jarige seun se oorbel bloei. Daar is ‘n duidelike hand merk op regter wang en ‘n erg opgehewe rooi Streep op sy lae rug. Daar is ook ‘n man wat se regter hand bloederig steeds met stuk yster in sy hand.
17:25 PW SAPD13 op toneel.
17:39 geen dossier geopen PW onttrek vanaf toneel.
17:45 ons onttrek vanaf die klagte.