GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.
07 Junie 2023 omstreeks 12:47 – bystand word gevra te Danville, rakende huis inbraak.
Sien wel ‘n huishoek se hoofhek wat ongesluit is en probeer aandag trek maar geen reaksie. Adres deurgegee foutief.
Op die volgende straathoek word ‘n verdagte gewaar wat hardloop en ‘n SAPD voertuig wat hom jaag, ons verleen hulp aan Openbare Polisieering.
Na bewering het die persoon begin hardloop toe SAPD lede voetgangers begin visenteer.
Niks verdag of onwettig kon aan die persoon gevind word nie en hy is laat gaan.
13:13 onttrek van die toneel .