4 Mei 2023
13:06

Op toneel word 8 sluipslapers gevind. Een van die besighede het 2 Sluipslapers toestemming gegee om voor die winkel te slaap as hulle dit skoon hou, wat nie gebeur nie. Die 6 aan die oorkant van die pad is baie hard sprekend en dreigend teenoor voetgangers. In NCA GP Reaksie lid se teenwoordigheid is op ‘n vrou en haar 4 kinders wat verby loop geskree dat sy gemors is. Sy was al oor die straat toe skree hul steeds op haar.
By SAPD Hercules kon daar nie met die SB gepraat word nie, want hy was op uit op ‘n saak.
By Metro Polisie Pretoria Wes is ‘n klagte gelê vir Bylaw se aandag.