GP Reaksie NCA
Pretoria Wes

28 Desember 2023
10:55

‘n 72 jarige dame met erge rugpyn het die vorige dag geval. Daar was niemand wat na haar kon omsien nie.
Bure het onraad vermoed en ondersoek ingestel en die dame beseer op die grond gekry.

11:18 Kontak dadelik per Namola vir Gauteng Ambulans ref nr 10615.

11:40 A0954 op toneel.

11:56 Pasient P2 na Pretoria Wes Hospitaal.

Onttrek ook vanaf die klagte.