08/09/2021
19:41

Inligting is ontvang van ‘n voertuig wat in Krugersdorp gekaap is en tans in Daleside opgemerk is. Die voertuig is met deeglike beplanning vasgetrek. Een arrestasie is gemaak. Verdagte is na SAPD Kliprivier toe en was nog op parool vir ander kapings. Die ondersoek duur voort.

BAIE DANKIE

NCA GP Reaksie
SAPD Kliprivier
Midvaal Veiligheidsbeampte
GPF