13 – 14 Februarie 2021

Gesamentlike Operasie in Bekkersdal en Westonaria gister làat middag tot vroeg vanoggend. 139 persone is gearresteer vir ondermeer onwettige mynbou, onwettige immegrante, drink in die openbaar, arrestasies vir dronk bestuur en onwettige bedryf van Sjebeens, word gesluit, mense wat nie gehoor gee aan die reëls van die Grendelstaat se regulasies nie, poging tot huis roof/moord.

BAIE DANKIE
SAPD WESRAND
NCA GP Reaksie
SADF
CPF CARLETONVILLE AND BEKKERSDAL
GAUTENG TRAFFIC OFFICIALS form part of this operation.