16/12/2021
14:42
Romeo 7 van NCA GP Reaksie en 3 Midvaal Peace Officers het ‘n gesoekte voertuig opgespoor en voorgekeer. Daar was tans geen saak gemaak nie. Die saak is professioneel hanteer en binne die raamwerk van die wet.
NCA Reaksie
Romeo 7
Midvaal Peace Officers