6. Gesteelde beeste gevind, Wadela, Gauteng

07/01/2021

Ons het ‘n oproep ontvang van gesteelde beeste wat gevind is.  5 koeie en 5 kalwers is gevind waar hulle in ‘n ou murasie versteek is. Die brandmerk is na gegaan en die eienaar is opgespoor.  Beeste is positief geidentifiseer waarna ons die beeste terug besorg het aan die eienaar.  Daar is 1 arrestasie gemaak en daar is op ‘n voertuig en waentjie beslag gelê.

BAIE DANKIE
Libby & Willie Malan, NCA GP Reaksie
STIC Gauteng
Veediefstal Eenheid
Wadela SAPD

Message from SAPS. Case registered on 2021-01-07 at FOCHVILLE ref nr CAS 58/1/2021. Station contact detail: 018-7711100.

Scroll to Top