6. Gesteelde vragmotor bande, Modderfontein, Rustenburg, Noordwes

NCA
Moderfontein
Oorsaak pad
27 Maart 2021

Boet Vermaak is om 8 uur gekontak om spoor honde te neem op die hoek van Oorsaak/ Moderfontein pad.

Daar was vorige nag 7 vragmotor bande van leenwa af gesteel en oor die muur getel .
Ons het 9 uur spoor gevat en van die muur +/- 20 meter gevolg waar dit op ‘n voertuig gelaai is.
Ons het afgestaan 9:30

BAIE DANKIE

Boet Vermaak NCA NW Reaksie en K9 Eenheid
Johan Wannenburg NCA NW Reaksie
Shipo Madonsela
Wian Wannenburg
HONDE
Boeta
Rex
Nala

Scroll to Top