6. Huisroof, Rietvlei/Donkerhoek, Rustenburg, Noordwes

 

20/12/2021
01:33

‘n Huisroof is aangemeld en hulp is ontbied. Op toneel is bevind dat die verdagtes reeds gevlug het. ‘n Beskrywing van die verdagtes is deurgegee. Twee mans, in hulle twintigs, het die veligheids hek se viro tipe slot gebreek en die skuifdeur oopgeskuif.Een het ‘n Die een het n by hom gehad en die ander een ‘n skroewedraaier. Die dame het die geraas gehoor en geskree. Hulle het die huis betree en haar handsak met haar ID, bankkaart, bestuurslisensie asook die kar se spaarsleutels weggehardloop. Sy het n dosier by SAPD geopen. Namola is geaktifeer maar na om en by 1.5 ure het die dame met haar seun na haar suster gery om daar te gaan slaap aangesien die kind erg geskok was. Verdere bystand is ontbied en verleen. Staan af omstreeks 03:00, 20/12/2021.

BAIE DANKIE

NCA NW Reaksie
RCCF
Namola
SAPD
en ALMAL wat bystand gelewer het.

Scroll to Top