22/11/2021
13:35
Bystand is gevra waar ‘n man moontlik onder die invloed dwelms probleme veroorsaak. Eienaar het gevra dat die man die plot moet verlaat of verwyder word.
NCA NW Reaksie lede op toneel het via Namola SAPD ontbied.
Terwyl gewag is vir die SAPD hedie man begin om homself te beseer met n staaldraad en n plastiese voorwerp. Die man is na Phokeng Polisiestasie geneem.
NCA NW Reaksie Rietvlei staan af op die saak.
BAIE DANKIE
NCA NW Reaksie Rietvlei
SAPD Phokeng