GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.
04 September 2023
10:00 ‘n Vrou wat onstabiel optree in Booysens, word aangemeld.
10:06 Laai die Klaer op in Elandspoort (suster van die persoon).
10:22 op toneel.
Familie vra Ambulans om vrou te vervoer na 1 Mil Hospitaal.
Reël vir Berading.
Kapelaans dienste op toneel.
Vir ons veiligheid, daag R02 van Brinant Sekuriteit ook op.
In ons teenwoordigheid breek die dame 57 jaar oud, n glas en probeer haar keel oopsny.
Sy word gestuit deur haar suster.9
Geen sigbare beserings kon dadelik opgemerk word nie, daar was wel vars bloed onder beide voete sigbaar.
11:20 S.E.M.S. Ambulance SM02 op toneel.
11:36 Ambulans onttrek met pasient P2 na 1 Mil Hospitaal.
11:55 nadat perseel beveilig is onttrek vanaf die toneel.
Neem Klaer terug na haar woning in Elandspoort.