15/09/2021
09:28
‘n Oproep is gekry van ‘n dame met ‘n kind in die voertuig wat gaan staan het sonder brandstof.
NCA NW Reaksie het uitgegaan en bystand verleen. Ons het 5L petrol ingegooi en die dame kon darem ry tot by die eerste vulstasie, waar sy dan nou weer brandstof kon ingooi.
Sy is weer veilig op pad na haar bestemming.
BAIE DANKIE
NCA NW Reaksie