6. Persoon betrap wat telefoonpale afsny en drade steel, Springs, Gauteng

GP Reaksie NCA
Springs
22/08/2022

Die persoon het weggehardloop nadat NCA GP Reaksie hom gekonfronteer het en SAP is gekontak.  Sy huis is besoek en van die kabels  is gekry.

Saak is geopen en persoon was nêrens te vinde nie.

26/08/2022
Die persoon het voor sy huis gesit terwyl NCA GP Reaksie water gery het, bakkie het gestop en wou sy goed verwyder en wegry.  Ons het die ingang met ‘n bakkie en waterkar geblok.  Die persoon het agter by sy erf uitgehardloop na die mielielande toe, hy het besef dat hy gesoek word en het na sy huis terug gegaan.

Die ingang is weereebs versper en publiek lede het gesien hoe hy later im die pad af hardloop en die bosse in vlug.

Hy is in die bosse gearresteer en die persoon is toegesluit.

Baie dankie aan almal betrokke

CAS 539/8/2022

Scroll to Top