6. Veiligheid van eienaar en voertuig word bevestig, Volksrust, Mpumulanga

25/07/2021
11:30

NCA MP Volksrust Reaksie word versoek om ‘n voertuig en eienaar se veiligheid vas te stel in Vukuzakhe, Volksrust. Twee Reaksie voertuie en lede beweeg uit na virtuele baken. Die voertuig het onklaargeraak en is met ‘n tou deur ‘n ander voertuig gesleep. Daar het fout gegaan en die twee voertuie het gebots. Hulle het die battery van die voertuig ontkoppel wat ‘n alarm vir die Tracker Maatskappy deurgegee het. Voertuig en eienaar is veilig.

BAIE DANKIE

NCA MP Volksrust Reaksie

Scroll to Top