GP Reaksie NCA
11/02/2023
Pretoria Wes
10:05 ontvang ‘n oproep in verband met ‘n liggaam in die veld in Strachenstraat Danville.
Nodige dienste reeds op toneel wat sertifisering waargeneem het.
Dit word bevestig dat die oorledene vermoor is. Forensies sowel as fotograwe was op toneel terwyl NCA GP Reaksie besig was met verkeer beheer.
14:29 RGL staan af op die toneel.
14:53 NCA, SAPD sowel as RGL onttrek uit Danville.
Baie dankie aan almal betrokke.