6. Vinnige optrede, Volksrust, Mpumalanga

12 Augustus 2021
12:19

Inligting word ontvang van ‘n verdagte wat by die kerk oor die muur gespring het, terwyl ‘n ander verdagte op die sypaadjies bly. Die kerk perseel word deursoek, die verdagte is nie daar nie, waarskynlik weer oor die muur gespring. Staan af op die saak.

BAIE DANKIE

NCA MP Volksrust Reaksie

Scroll to Top