26/07/2021
14:45
Bystand word benodig voor Moll Slaghuis, daar is ‘n bakleiery aan die gang. NCA Volksrust Reaksie lid het die situasie gemonitor tot SAPD op toneel was. SAPD het die situasie verder hanteer.
BAIE DANKIE
NCA MP Volksrust Reaksie
Volksrust SAPD