GP Reaksie NCA
15/02/2023
Pretoria Wes

15:45 word bystand aangevra van RATA Maatskaplike dienste.
Bystand word gelewer tydens die verwydering van minderjariges.
Minderjariges in veilige bewaring.
15:55 staan af op toneel.