24/11/2021
11:19
‘n Gesteelde voertuig wat in die Daleside area beweeg het, is opgemerk en NCA is deur Sekuriteits Firmas in kennis gestel en bystand is gevra. NCA GP Reaksie Daleside is gevra om op die uitkyk te wees vir die voertuig. Alarm is gemaak toe die voertuig by ‘n huisroof opgemerk word. Alle Sekuriteits Firmas is in kennis gestel. Met behulp van almal se samewerking, is die voertuig afgetrek en die nodige arrestasies het gevolg.
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie
DSS Forum
Midvaal Verkeer
SAPD
Hotel 5 Midvaal Peace Officer
Forth Dimension Security