7. Inbraak, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes

 

23/12/2021
04:15

NCA NW Reaksie is verwittig van ‘n huis inbraak op ‘n plot by Rietvlei. Die inbrekers het toegang tot die woning verkry deur ‘n skuifdeur oop te forseer. SAPD is deur Namola ontbied. Weens die reën was daar nie spore gevind nie. ‘n Skootrekenaat, selfoon, ID, lisensie, bankkaarte is gesteel. Die TV is by die deur gelos. Staan af op toneel.
Later die dag is ons meegedeel dat die inbrekers weer by die huis waar hulle 20/12/2021 ingebreek het, ingebreek is en die yskas inhoud is in rugsakke gepak en bo op die muur gelos.

BAIE DANKIE

NCA NW Reaksie
RCCF
Namola
SAPD

Scroll to Top