NCA NW REAKSIE
DONKERHOEK/RIETVLEI
KABEL DIEFSTAL
Dawid Erasmus was gisteraand Vrydag 02/04/2021 op ‘n patrollie in die Rietvlei/Donkerhoek area.
Op die R104 ‘n man geklee in ‘n blou overall baadjie wat teen ‘n Telkom paal lê is opgemerk. Nadat hy ‘n u-draai gemaak, om ondersoek in te stel was die verdagte weg.
‘n Sak met gereedskap en ‘n handskoen is opgemerk. Daar was ook ‘n mes waarmee hy besig was om die kabels mee af te saag. Met verdere ondersoek het is gevind dat hy breakers uit ‘n boks gehaal het en nog by 3 ander Telkom bokse ingebreek het! Telkom is gekontak maar hulle het gesê dat hulle toe is tot Dinsdag.
Phokeng SAPD is via Namola gekontak. Ek het ‘n saak by SAPD oopgemaak en hulle het die bewysstukke gevat om by die SAP13 te gaan inboek. Staan af op die saak om 01:00
BAIE DANKIE
Namola wat SAPD ontbied het en vir julle terugvoering.
Dawid Erasmus NCA NW Reaksie/RCCF
Sylvia Erasmus RCCF
Marizaan Erasmus RCCF
Johan en Alrich Wannenberg NCA NW Reaksie
Johan Cronje DA Raadslid
Sersant Mmeti Phokeng SAPD
Konstabel Pahlane Phokeng SAPD