GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
21 Maart 2023

Omstreeks 13:30 word bystand gevra ivm kind in nood.

13:42 staan af op toneel.

17 jarige blanke seun was aangerand deur sy oupa. Hy wil nie terug gaan huistoe nie.

13:47 kontak telefonies Kapt v Koppa Maatskaplike Dienste van SAPD Pretoria Wes.
Die nodige leiding ontvang ek telefonies en maak kontak met die moeder.

Resultaat:
Special Investigations neem fotos van die seun se beserings.
Die moeder beveel oupa moet die perseel verlaat einde Maart 2023.

Moeder moet ‘n Beskermingsbevel uitneem so gou as moontlik.

Seun sal berading ontvang by Skool Maatskaplike werkster.
Indien die situasie nie verander sal ons weer gekontak word.

14:54 onttrek vanaf die toneel.