18/02/2021

DS1 & DS11 het omstreeks 03:00, Randvaal Daleside area, ‘n bakkie teegekom sonder insitendes.  Nadat ons om die blok gery het, het was die bakkie nie meer waar hy gestaan het nie.  Ons het af beweeg oor die rivier brug, in Karee straat en waargeneem dat die bakkie weg trek by mielie lande.  Die bakkie was vol gesteelde mieliekoppe. Ons het die Plaaswag in kennis gestel. Die Plaaswag het hulle vergesel na Kliprivier SAPD.

BAIE DANKIE

Daleside GP Reaksie Lede

Die Plaaswag betrokke en SAPD Kliprivier