NCA GP Reaksie
Pretoria Wes.

08 Junie 2023 omstreeks 12:23 bystand word gevra rakende ‘n man wat met selfmoord dreig.

Op toneel vind ons as volg.

69 jarige man in rystoel. Dit wil voorkom of hy sy bewussyn verloor het. Hy reageer glad nie.
Vanaf ander inwoners was daar ‘n argument tussen hom en ‘n vrou en het hy gedreig om rotgif te drink om selfmoord te pleeg.
12:38  Noodroep is geplaas op Namola vir ‘n Ambulans.
13:26 daag A0982 op.
13:41 P1 patient word vervoer na Pretoria Wes Hospitaal.

Ons staan terug vanaf die klagte..