GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.
05 September 2023
09:00
09:10 Op toneel saam met CMS Special Investigations.
Vind niks verdag of snaaks nie. Inwoner lig ons in daar was wel ‘n situasie, maar die verdagtes het gehardloop die bosse in oor die berg en die werkers is baie vinnig daar weg.
Die heining op teen die berg word nagegaan en ‘n paar moontlike plekke word geidentifiseer waar toegang tot die Reservoir perseel verkry kon word.
09:51 onttrek nadat ons info telefonies ontvang dat daar probleme is by die ander twee Reservois ook in die area.
10:25 Vind geen probleme by enige van tonele nie.
10:37 Onttrek vanaf die voorvalle.