09/09/2021
13:00
Onderweg op die R550 neem ‘n NCA GP Reaksie lid waar, hoe ‘n voertuig langs die pad gestroop word vir parte. Met verdere ondersoek word gevind dat die voertuig die vorige aand in ‘n ongeluk betrokke was en dat SAPD bewus is daarvan. Die eienaar het die voertuig daar gelos en te kenne gegee dat hy nie omgee wat van die voertuig word nie. Staan af op die saak.
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie
SAPD