7. Voetganger word raakgery, Drumblade, Gauteng

7. Voetganger word raakgery, Drumblade, Gauteng

17/12/2021
19:35

NCA GP Reaksie lid Romeo 7 reageer na ‘n Voetganger/Voertuig Ongeluk toneel. Noodhulp is dadelik toegepas. Die voetganger het ernstige beserings opgedoen en is in die Hospitaal opgeneem. Die bestuurder van die voertuig het geen beserings opgedoen nie, maar ly aan skok na die voorval.

BAIE DANKIE

NCA GP Reaksie
Romeo 7
Trauma Berader Brigette
Drumblade CPF
Midvaal Peace Officer
Midvaal Fire First Responder
Midvaal Staatsambulans

Scroll to Top