8. Kontant in transito rooftog, Gauteng

 

09/09/2021
13:36

NCA GP Reaksie het gereageer op ‘n oproep van ‘n positiewe kontant in Transito roof wat in Deneysville plaasgevind het. Reaksie lede het na die laaste virtuele baken in Sharpville gegaan, waar hulle saam met SAPD ‘n verdagte vasgekeer het. Met verdere ondersoek saam met SAPD word ‘n pistool en een verdagte, wat vermoedelike uit die verdagte voertuig gespring het en deur die veld na ‘n huis in Sharpeville gehardloop het. Die verdagte is in die buite toilet gekry en die vuurwapen was daar weggesteek. Die man is gearresteer. Daar is ook bevestig dat nog ‘n verdagte gearresteer is en dat die vuurwapen wat van ‘n sekuriteitswag afgeneem is ook terug gevind is. NCA GP Reaksie staan af op die saak en SAPD ondersoek duur voort.

BAIE DANKIE

NCA GP Reaksie
SAPD

Scroll to Top