8. Motor vertraging op R557 rigting Walkerville, Gauteng

 

18/12/2021

‘n Vertraging op die R557 Walkerville pad, is by ‘n NCA GP Reaksie lid aangemeld. ‘n Motor se sleepwa het veroorsaak, dat die bestuurder beheer verloor oor sy motor. Die motor het tot stilstand gekom in die middel van die pad. Die motor en sleepwa is verwyder om verdere vertragings te voorkom.
Niemand is beseer tydens die voorval nie.

BAIE DANKIE

NCA GP Reaksie
Whisky Victor November
Romeo 7
Midvaal Peace Officer: Delta Bravo 7
Kliprivier SAPD

Scroll to Top