8. Motor voertuig ongeluk N12/R500, Fochville, Gauteng


MOTOR VOERTUIG ONGELUK N12/R500 FOCHVILLE

09/01/2021

20:28

Het op Covid 19 groep ‘n boodskap ontvang van ‘n motor voertuig ongeluk op die N12/R500 kruis.  Is uit na toneel. Geen beserings, 2 voertuie betrokke.

BAIE DANKIE
Chris Janse Van Vuuren, NCA GP Reaksie
Corlia Janse Van Vuuren (Charlie Victor 71), NCA GP Reaksie
SAPD, Verkeer, Ambulanse, Droogte Insleep dienste en GPF Lid 207.

Scroll to Top