8. VERDAGTE NEEM FOTOS, VOLKSRUST, MPUMALANGA

 

27/07/2021
14:02

Bystand word gevra daar is ‘n verdagte voertuig, fotos word geneem voor huise in Suid straat. NCA MP Volksrust Reaksie reageer, maar voertuig word nie opgespoor nie.
SAPD is ook in kennis gestel en hulle kyk ook uit vir die voertuig.

BAIE DANKIE

NCA MP Volksrust Reaksie
Volksrust SAPD

Scroll to Top