06 Mei 2023

09:45

Bystand word gevra om patrollie te doen in Proklomasie Heuwel.
Staan lede Van ADT by terwyl verskeie voorvalle van verdagte rondstaande persone aangemeld is.
Omstreeks 10:40 word ‘n boodskap van ‘n voertuig ongeluk. Alle nooddienste is op toneel. Funcare ambulance vervoer 1 pasient na hospitaal. Metro polisie op toneel. Onttrek vanaf toneel om voort tegaan met patrollie
12:53 onttrek uit Proklomasie Heuwel.